Abel Tasman
Voorkoms
Abel Tasman | |
|---|---|
Fragment van die "Portret van Abel Tasman, sy vrou en dogter" toegeskryf aan Jacob Gerritsz Cuyp, 1637 (nie ten volle bekragtig nie)[1] | |
| Gebore | Abel Janszoon Tasman 1603 |
| Sterf | 10 Oktober 1659 |
| Nasionaliteit | Nederland |
| Beroep | Ontdekkingsreisiger, navigator |
| Eggenoot | Claesgie Meyndrix Joanna Tiercx |
| Kinders | 1 dogter |
Abel Janszoon Tasman (Lutjegast, Groningen, 1603 - Batavia, 10 Oktober 1659) was 'n Nederlandse ontdekkingsreisiger. Hy tree in 1632 in die huwelik met Jannetje Tjaerts. Hy was die eerste Europeër wat Nieu-Seeland en Tasmanië bereik het. Die Tasmansee tussen Australië en Nieu-Seeland is na hom genoem.
Vroeë Jare
[wysig | wysig bron]Abel Tasman is gebore in 1603 in Lutjegast, 'n dorpie in die Nederlandse provinsie van Groningen. Hy het met Jannetjie Tjaers getrou.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ (en) Essay on "The portrait of Abel Tasman, his wife and daughter" Geargiveer 21 Oktober 2011 op Wayback Machine by die Australiese nasionale biblioteek se webwerf
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Abel Tasman.
