close
The Wayback Machine - https://web.archive.org/web/20150224194949/http://www.rsg.co.za/
�n Lewe suid van MarkstraatSpot val nie om nieREGSAKE: Tradionele reg en grondeiseMartelize in Namibi�Jy sal jou ore nie glo nie

�n Lewe suid van Markstraat

Robert Prins is een van die mense suid van Markstraat. Luister na die interessante dokumentêre program deur Martelize Brink oor van die reünie van die mense van Wellington wat in die sestigerjare gedwonge verskuif is.  Lees meer

Spot val nie om nie

As jou kinders nog nie vir jou gewys het nie – hier is Spot, Google se nuwe robot wat sterk staan.  Lees meer

REGSAKE: Tradionele reg en grondeise

Hoe werk dit?  Lees meer

Martelize in Namibi�

Lees wat skryf die Skotse koerante oor die twee Skotse hardlopers. Só is Martelize-hulle se voertuig uit die duine gesleep. En hier is Deel 1 van Martelize se vertelling oor haar ervaring.  Lees meer

Jy sal jou ore nie glo nie

Dís die tema van RSG se nuwe TV-advertensies - die eerste in meer as 15 jaar! Kom kyk hoe lyk die koei- en die kat-advertensies.  Lees meer

LUISTER NOU

NOU OP DIE LUG

Kortom

’n Program waarin kortverhale voorgelees word.

MEER INLIGTING
Fair 14°/26°
WEER Wind: NW

SPITS JOU ORE VIR ...

Geestesgesondheid

Geestesgesondheid

23:10-23:55 | Dinsdag 24 Februarie 2015

Christelle Webb-Joubert gesels met die maatskaplike werker Jeanne van den Bergh oor tienerselfmoord. Is daar tekens waarvoor geliefdes en vriende moet uitkyk om so ‘n tragedie te voorkom?

MEER

WAT GEBEUR

Die Kleinkaroo skud sy vere reg...

Die Kleinkaroo skud sy vere reg...

Feesgangers by die Absa KKNK kan vanjaar uitsien na die debute van sewe dramas, ses komedies, 20 musiekproduksies en ‘n dansproduksie. Dié fees vind vanjaar die 21ste keer plaas.

Feesprogram by kknk.co.za

Klip op AFLAAI vir RSG se DIE BEITELTJIE-program. Die musiekverhoogprogram sal later beskikbaar wees.

AFLAAI

PROGRAMVOORSKOU

  • Geestesgesondheid
    Geestesgesondheid
    23:10 | Dinsdag 24 Februarie

    Christelle Webb-Joubert gesels met die maatskaplike werker Jeanne van den Bergh oor tienerselfmoord. Is daar tekens waarvoor geliefdes en vriende moet uitkyk om so ‘n tragedie te voorkom?

    23:10 | Dinsdag 24 Februarie

    Christelle Webb-Joubert gesels met die maatskaplike werker Jeanne van den Bergh oor tienerselfmoord. Is daar tekens waarvoor geliefdes en vriende moet uitkyk om so ‘n tragedie te voorkom?

  • RSG Landbou
    RSG Landbou
    04:30 | Woensdag 25 Februarie

    Lise Roberts gesels met Jannie de Villiers van Graan Suid-Afrika oor die droogte.

    04:30 | Woensdag 25 Februarie

    Lise Roberts gesels met Jannie de Villiers van Graan Suid-Afrika oor die droogte.

  • Op die veepos
    Op die veepos
    04:45 | Woensdag 25 Februarie

    Dr. Gerhard Verdoorn vertel van ‘n byeenkoms oor die intesiewe teel van wild, en kleurvariante.

    04:45 | Woensdag 25 Februarie

    Dr. Gerhard Verdoorn vertel van ‘n byeenkoms oor die intesiewe teel van wild, en kleurvariante.

  • Oggend op RSG
    Oggend op RSG
    09:00 | Woensdag 25 Februarie

    Matt Proudfoot, die Stormers se voorspeler-afrigter, kuier in die ateljee. Nelia Greeff verduidelik watter oefeninge reg is vir tienermeisies. En Haidee Muller stel jou voor aan Oscar, die straatmusikant.

  • Nasionale Begrotringsrede
    Nasionale Begrotringsrede
    14:00 | Woensdag 25 Februarie

    Regstreekse uitsending van die Minister van Finansies, Nhlanhla Nene, se begrotingsrede in die parlement in Kaapstad.

    14:00 | Woensdag 25 Februarie

    Regstreekse uitsending van die Minister van Finansies, Nhlanhla Nene, se begrotingsrede in die parlement in Kaapstad.

  • Middagvervolgverhaal
    Middagvervolgverhaal
    16:00 | Woensdag 25 Februarie

    PARADISO deur Charles J. Fourie
    Episode 43: Oscar het nuus oor die goue aansteker wat hy in Hadley se kamer gekry het, en Frans konfronteer...

    16:00 | Woensdag 25 Februarie

    PARADISO deur Charles J. Fourie
    Episode 43: Oscar het nuus oor die goue aansteker wat hy in Hadley se kamer gekry het, en Frans konfronteer Marijke daaroor.

  • Nal'ibali
    Nal'ibali
    19:10 | Woensdag 25 Februarie

    ‘n Werk vir Marie-Lou.

    19:10 | Woensdag 25 Februarie

    ‘n Werk vir Marie-Lou.

  • Befonk
    Befonk
    19:30 | Woensdag 25 Februarie

    Dee Theart maak kennis met die interaktiewe studenteplatform, Student Brands. ’n IT-kenner gee wenke oor hoe om veilig in die kuberruim te wees.

    19:30 | Woensdag 25 Februarie

    Dee Theart maak kennis met die interaktiewe studenteplatform, Student Brands. ’n IT-kenner gee wenke oor hoe om veilig in die kuberruim te wees.

  • Skrywers en Boeke
    Skrywers en Boeke
    20:00 | Woensdag 25 Februarie

    Ilse Salzwedel gesels met Barbara Kingsolver, die skrywer van onder meer THE POISONWOOD BIBLE, wat Suid-Afrika onlangs besoek het.

    20:00 | Woensdag 25 Februarie

    Ilse Salzwedel gesels met Barbara Kingsolver, die skrywer van onder meer THE POISONWOOD BIBLE, wat Suid-Afrika onlangs besoek het.

  • Dis Klassiek
    Dis Klassiek
    21:10 | Woensdag 25 Februarie

    Met herfs om die draai, speel Tharien Oosthuizen die Simfonie no. 4 in E mineur opus 98 van Johannes Brahms. Die eerste bewegingstema herinner aan Beethoven se klaviersonate no. 29 en die laaste deel aan ...

    21:10 | Woensdag 25 Februarie

    Met herfs om die draai, speel Tharien Oosthuizen die Simfonie no. 4 in E mineur opus 98 van Johannes Brahms. Die eerste bewegingstema herinner aan Beethoven se klaviersonate no. 29 en die laaste deel aan die Kantate no. 150 van Bach. Luister saam na die ooreenkomste.

  • RSG Landbou
    RSG Landbou
    04:30 | Donderdag 26 Februarie

    ‘n Veediefstalsindikaat wat landboutydskrifte dophou is tans ernstig bedrywig. Willie Clack van die Gautengse Veediefstaleenheid verskaf inligting hieroor.

    04:30 | Donderdag 26 Februarie

    ‘n Veediefstalsindikaat wat landboutydskrifte dophou is tans ernstig bedrywig. Willie Clack van die Gautengse Veediefstaleenheid verskaf inligting hieroor.

  • Op die veepos
    Op die veepos
    04:45 | Donderdag 26 Februarie

    Dolf Bam, voorsitter van die Dormer Telersgenootskap praat oor eienskappe soos vrugbaarheid, wat veroorsaak dat die ras se lampersentasie ver oor 100% is. Die ras vier ook vanjaar ‘n besondere mylpaal.

  • Loslip
    Loslip
    14:00 | Donderdag 26 Februarie

    Talle huidige en potensiële Springbokrugbyspelers speel deesdae oorsee. Is dit op die langduur tot SA rugby se voordeel of nadeel?

    14:00 | Donderdag 26 Februarie

    Talle huidige en potensiële Springbokrugbyspelers speel deesdae oorsee. Is dit op die langduur tot SA rugby se voordeel of nadeel?

  • Middagvervolgverhaal
    Middagvervolgverhaal
    14:45 | Donderdag 26 Februarie

    PARADISO deur Charles J. Fourie
    Episode 44: Felicity en Leanne word in die donker deur iemand agtervolg, en dan raak hulle motor se brandst...

    14:45 | Donderdag 26 Februarie

    PARADISO deur Charles J. Fourie
    Episode 44: Felicity en Leanne word in die donker deur iemand agtervolg, en dan raak hulle motor se brandstof op.

  • Takalani Sesame
    Takalani Sesame
    19:10 | Donderdag 26 Februarie

    Neno dink hy is ‘n superheld, en leer dat almal belangrik is.

    19:10 | Donderdag 26 Februarie

    Neno dink hy is ‘n superheld, en leer dat almal belangrik is.

  • RSG Dokumentêr
    RSG Dokument?r
    20:00 | Donderdag 26 Februarie

    MADGE DIE SONNEBLOM deur Haidee Muller
    Madge du Preez is 'n 65-jarige sakevrou, skrywer en nasiebouer. Sy is passievol oor die onderwys, en skryf die mooiste gedigte. Madge he...

    20:00 | Donderdag 26 Februarie

    MADGE DIE SONNEBLOM deur Haidee Muller
    Madge du Preez is 'n 65-jarige sakevrou, skrywer en nasiebouer. Sy is passievol oor die onderwys, en skryf die mooiste gedigte. Madge het pas afgetree by UWK waar sy by studente-ondersteuning betrokke was. Sy maak hart oop teenoor Haidee Muller.
     
  • RSG Landbou
    RSG Landbou
    04:30 | Vrydag 27 Februarie

    Met so min as drie karaktereienskappe kan ‘n onkruid met ‘n slimfoon geïdentifiseer word.

    04:30 | Vrydag 27 Februarie

    Met so min as drie karaktereienskappe kan ‘n onkruid met ‘n slimfoon geïdentifiseer word.

  • Op die veepos
    Op die veepos
    04:45 | Vrydag 27 Februarie

    Dr. Francois van der Vyfer praat oor die praktyk veevoer met medikasie te meng. Minnie le Roux van Brenco voere gesels ook oor ‘n goedbeplande lekaanvullingsprogram.

    04:45 | Vrydag 27 Februarie

    Dr. Francois van der Vyfer praat oor die praktyk veevoer met medikasie te meng. Minnie le Roux van Brenco voere gesels ook oor ‘n goedbeplande lekaanvullingsprogram.

  • Wie is ek?
    Wie is ek?
    12:00 | Vrydag 27 Februarie

    Louis & Lise gesels oor selfvertroue, en die verskil tussen selfvertroue en selfbeeld. Hoe kan jy aan jouself vertroue werk om enige situasie in jou lewe aan te pak?

    12:00 | Vrydag 27 Februarie

    Louis & Lise gesels oor selfvertroue, en die verskil tussen selfvertroue en selfbeeld. Hoe kan jy aan jouself vertroue werk om enige situasie in jou lewe aan te pak?

  • Middagvervolgverhaal
    Middagvervolgverhaal
    14:45 | Vrydag 27 Februarie

    PARADISO deur Charles J. Fourie
    Episode 45: Frans konfronteer Marijke met die waarheid oor Hadley.

    14:45 | Vrydag 27 Februarie

    PARADISO deur Charles J. Fourie
    Episode 45: Frans konfronteer Marijke met die waarheid oor Hadley.

  • Nal'ibali
    Nal'ibali
    19:10 | Vrydag 27 Februarie

    Leeu kom sy moses tee.

    19:10 | Vrydag 27 Februarie

    Leeu kom sy moses tee.

  • Elsenburgforum
    Elsenburgforum
    11:45 | Saterdag 28 Februarie

    Pruimbraaisous en makataanstukke is enkele produkte van ‘n plaaskonfytaanleg op Piket Bo-Berg.

    11:45 | Saterdag 28 Februarie

    Pruimbraaisous en makataanstukke is enkele produkte van ‘n plaaskonfytaanleg op Piket Bo-Berg.

  • Takalani Sesame
    Takalani Sesame
    19:10 | Saterdag 28 Februarie

    Die Takalani-maats leer oor die tale van Suid-Afrika.

    19:10 | Saterdag 28 Februarie

    Die Takalani-maats leer oor die tale van Suid-Afrika.

  • So vier ons fees
    So vier ons fees
    06:30 | Sondag 1 Maart

    Flip Loots met rabbi Michael Katz van die Joodse geloof oor hulle jaarlikse Shavuot-fees.

    06:30 | Sondag 1 Maart

    Flip Loots met rabbi Michael Katz van die Joodse geloof oor hulle jaarlikse Shavuot-fees.

  • So maak mens musiek
    So maak mens musiek
    10:00 | Sondag 1 Maart

    Die slagwerkfamilie is die grootste van al die instrumentgroepe in ‘n orkes. ‘n Goeie definisie vir die groep, is enige instrument ‘n wat ‘n klank maak wanneer dit geslaan, geskud ...

    10:00 | Sondag 1 Maart

    Die slagwerkfamilie is die grootste van al die instrumentgroepe in ‘n orkes. ‘n Goeie definisie vir die groep, is enige instrument ‘n wat ‘n klank maak wanneer dit geslaan, geskud of geskraap word.

  • Regsake
    Regsake
    12:00 | Maandag 2 Maart

    Regsvrae wat bespreek word, sluit in wie vir staatspensioen kwalifiseer, watter bewyswaarde 'n leuenverklikkertoets dra, en watter model 'n motor is as dit herbou word uit bakpanele van verskillen...

    12:00 | Maandag 2 Maart

    Regsvrae wat bespreek word, sluit in wie vir staatspensioen kwalifiseer, watter bewyswaarde 'n leuenverklikkertoets dra, en watter model 'n motor is as dit herbou word uit bakpanele van verskillende jare se modelle.

  • Middagvervolgverhaal
    Middagvervolgverhaal
    14:45 | Maandag 2 Maart

    PARADISO deur Charles J. Fourie
    Episode 46: Madder bied aan om Leanne huis toe te neem, en sy aanvaar goedertrou sy aanbod…

    14:45 | Maandag 2 Maart

    PARADISO deur Charles J. Fourie
    Episode 46: Madder bied aan om Leanne huis toe te neem, en sy aanvaar goedertrou sy aanbod…

  • Nal'ibali
    Nal'ibali
    19:10 | Maandag 2 Maart

    Missy, die vuil dogtertjie.

    19:10 | Maandag 2 Maart

    Missy, die vuil dogtertjie.

  • Ratels
    Ratels
    19:30 | Maandag 2 Maart

    Episode 303: Die persoon wat Gustaf probeer skiet het, is steeds soek.

    19:30 | Maandag 2 Maart

    Episode 303: Die persoon wat Gustaf probeer skiet het, is steeds soek.

  • Middagvervolgverhaal
    Middagvervolgverhaal
    14:45 | Dinsdag 3 Maart

    PARADISO deur Charles J. Fourie
    Episode 47: Frans probeer Felicity, met min hulp van Marijke, oortuig dat Hadley eintlik Arlo Madder is en ...

    14:45 | Dinsdag 3 Maart

    PARADISO deur Charles J. Fourie
    Episode 47: Frans probeer Felicity, met min hulp van Marijke, oortuig dat Hadley eintlik Arlo Madder is en dat haar dogter se lewe in gevaar is.

  • Middagvervolgverhaal
    Middagvervolgverhaal
    14:45 | Woensdag 4 Maart

    PARADISO deur Charles J. Fourie
    Episode 48: Frans ontvang ’n oproep van Marijke wat vertel dat Hadley haar gebel het om te sê h...

    14:45 | Woensdag 4 Maart

    PARADISO deur Charles J. Fourie
    Episode 48: Frans ontvang ’n oproep van Marijke wat vertel dat Hadley haar gebel het om te sê hy het Madder opgespoor.

  • Nal'ibali
    Nal'ibali
    19:10 | Woensdag 4 Maart

    Kleinjakkals en Wolf leer om te deel.

    19:10 | Woensdag 4 Maart

    Kleinjakkals en Wolf leer om te deel.

  • Middagvervolgverhaal
    Middagvervolgverhaal
    14:45 | Donderdag 5 Maart

    PARADISO deur Charles J. Fourie
    Episode 49: ’n Kat-en-muis-speletjie begin waartydens Madder beplan om Frans, Felicity, Leanne en Osc...

    14:45 | Donderdag 5 Maart

    PARADISO deur Charles J. Fourie
    Episode 49: ’n Kat-en-muis-speletjie begin waartydens Madder beplan om Frans, Felicity, Leanne en Oscar te vermoor. Wie is sy eerste slagoffer?

  • Middagvervolgverhaal
    Middagvervolgverhaal
    14:45 | Vrydag 6 Maart

    PARADISO deur Charles J. Fourie
    Episode 50 (slot): Felicity kry oplaas geleentheid om haar skokstok op Madder te toets...

    14:45 | Vrydag 6 Maart

    PARADISO deur Charles J. Fourie
    Episode 50 (slot): Felicity kry oplaas geleentheid om haar skokstok op Madder te toets...

  • Nal'ibali
    Nal'ibali
    19:10 | Vrydag 6 Maart

    Oppas waarvoor jy wens!

    19:10 | Vrydag 6 Maart

    Oppas waarvoor jy wens!

  • So vier ons fees
    So vier ons fees
    06:30 | Sondag 8 Maart

    Flip Loots met rabbi Michael Katz van die Joodse geloof oor hulle jaarlikse Hannukah-fees.

    06:30 | Sondag 8 Maart

    Flip Loots met rabbi Michael Katz van die Joodse geloof oor hulle jaarlikse Hannukah-fees.

  • Regsake
    Regsake
    12:00 | Maandag 9 Maart

    Igna Klynsmith bespreek onregmatige okkupasie van eiendom, die invloed van likwidasie op bestaande kontrakte, en 'n geval waar ouers om geloofsredes geweier het dat hulle dogter 'n bloedoortapping...

    12:00 | Maandag 9 Maart

    Igna Klynsmith bespreek onregmatige okkupasie van eiendom, die invloed van likwidasie op bestaande kontrakte, en 'n geval waar ouers om geloofsredes geweier het dat hulle dogter 'n bloedoortapping mag kry.

  • Edith Piaf
    Edith Piaf
    20:30 | Donderdag 12 Maart

    Edith Giovanna Gassion kom vyfuur die oggend van 19 Desember 1915 in haglike armoede in die wêreld – op die mantel van ‘n polisieman in die voorportaal van ‘n gebou in Parys. Sy wo...

    20:30 | Donderdag 12 Maart

    Edith Giovanna Gassion kom vyfuur die oggend van 19 Desember 1915 in haglike armoede in die wêreld – op die mantel van ‘n polisieman in die voorportaal van ‘n gebou in Parys. Sy word as sypaadjiesanger “ontdek” deur die eienaar van ‘n restaurantteater.

  • So vier ons fees
    So vier ons fees
    06:30 | Sondag 15 Maart

    Flip Loots gesels met rabbi Michael Katz van die Joodse geloof oor hulle jaarlikse Pesach-fees.

    06:30 | Sondag 15 Maart

    Flip Loots gesels met rabbi Michael Katz van die Joodse geloof oor hulle jaarlikse Pesach-fees.

  • Regsake
    Regsake
    12:00 | Maandag 16 Maart

    Igna Klynsmith en Volker Kruger kyk hoe flink hulle kan dink, en peper mekaar met kort regsvrae oor 'n verskeidenhied van onderwerpe.

    12:00 | Maandag 16 Maart

    Igna Klynsmith en Volker Kruger kyk hoe flink hulle kan dink, en peper mekaar met kort regsvrae oor 'n verskeidenhied van onderwerpe.

  • Edith Piaf
    Edith Piaf
    20:30 | Donderdag 19 Maart

    Edith Piaf word as straatsanger ontdek deur Louis Leplée, en van 1936 af begin sy ‘n inkomste verdien as sangkunstenaar in ‘n vooraanstaande kabaretteater in Parys.

    20:30 | Donderdag 19 Maart

    Edith Piaf word as straatsanger ontdek deur Louis Leplée, en van 1936 af begin sy ‘n inkomste verdien as sangkunstenaar in ‘n vooraanstaande kabaretteater in Parys.

  • So vier ons fees
    So vier ons fees
    06:30 | Sondag 22 Maart

    Flip Loots gesels met rabbi Michael Katz van die Joodse geloof oor hulle jaarlikse Ros Hoshannah en Yom Kippur-feeste.

    06:30 | Sondag 22 Maart

    Flip Loots gesels met rabbi Michael Katz van die Joodse geloof oor hulle jaarlikse Ros Hoshannah en Yom Kippur-feeste.

  • Edith Piaf
    Edith Piaf
    20:30 | Donderdag 26 Maart

    Piaf leef lewenslank in die oortreffende trap, selfs vernietigend, maar sy verdien die hoogste respek vir die eise wat sy deurlopend aan haarself vir die uitdrukking van haar kunsvorm gestel het.

    20:30 | Donderdag 26 Maart

    Piaf leef lewenslank in die oortreffende trap, selfs vernietigend, maar sy verdien die hoogste respek vir die eise wat sy deurlopend aan haarself vir die uitdrukking van haar kunsvorm gestel het.

  • So vier ons fees
    So vier ons fees
    06:30 | Sondag 29 Maart

    Flip Loots gesels met rabbi Michael Katz van die Joodse geloof oor hulle jaarlikse Sukkot-fees.

    06:30 | Sondag 29 Maart

    Flip Loots gesels met rabbi Michael Katz van die Joodse geloof oor hulle jaarlikse Sukkot-fees.

next prev

HOOR, HOOR!

Elize skryf: Dinsdag 22 Julie Praat Saam

Vanmore was ek n lafaard, wou nie hoor van die seuntjie se brutale dood nie. Het liewer gaan stort, maar die water in my mond was sout. Beelde van die moeder wat skreeuend wanhopig agter die motor aan hardloop en haar kind sien ly, sal my lank bybly, maar nie so lank soos vir haar nie.Ek moet nou ophou skryf, want die trane loop alweer. Meer as bid kan ek nie vir haar en die gesin doen nie, buiten n stukkie van my talent vir haar gee, as sy dit wil hê. Ek sal gratis vir haar n olieverf skildery maak van haar seuntjie (laggend asb, dat sy hom sò moet onthou).

SA TOP 20
21 FEBRUARIE 2015
  • 1
    Sam Smith,
    In the lonely hour
  • 2
    Ed Sheeran,
    X
  • 3
    Verskeie Kunstenaars,
    Now That's What I Call Music 68
  • 4
    Verskeie Kunstenaars,
    Afrikaans is groot 7
  • 5
    The Soil,
    Nostalgic Moments
  • 6
    Verskeie Kunstenaars,
    Now that's what I call the 80's
  • 7
    Ricus Nel,
    Sing Don Williams
  • 8
    Verskeie Kunstenaars,
    Love Tunes Volume 1
  • 9
    Taylor Swift,
    1989
  • 10
    Verskeie Kunstenaars,
    Grammy Nominees 2015
  • 11
    George Ezra,
    Wanted on voyage
  • 12
    Verskeie Kunstenaars,
    Now That's What I Call Dance 5
  • 13
    Bobby van Jaarsveld,
    Maak 'n wens
  • 14
    Eden,
    Nooit oud raak nie
  • 15
    Meghan Trainor,
    Title
  • 16
    One Direction,
    Four
  • 17
    Theuns Jordaan,
    Tribute to the poets
  • 18
    K.O.,
    Skhanda Republic
  • 19
    Verskeie Kunstenaars,
    Sokkie is groot 2
  • 20
    OneRepublic,
    Native
VORIGE

KITSPEILING

Dink jy dat skoonheidskompetisies steeds relevant is in 2015?
STEM UITSLAG

BESTEL PROGRAMME OP CD

As jy weer na 'n program wil luister en dit is nie as 'n POTGOOI beskikbaar nie, klik HIER om dit bestel.

KONTAK ONS

  • SMS aan ateljee
    (R1.50)
    33343
  • Navrae: info@rsg.co.za
  •  
  • (011) 714-6445 (faks)
  • (021) 439-0395 (faks)
  • (041) 373-8102 (faks)

E-NUUSBRIEF

Registreer hier om RSG se
e-nuusbrief te ontvang