close
Gaan na inhoud

The Curtain Pole

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
The Curtain Pole
BERJAYA
Regisseur D. W. Griffith
Draaiboek G. W. Bitzer
D. W. Griffith
Mack Sennett
Met
Kinematografie G. W. Bitzer
Uitgereik 15 Februarie 1909
Land Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
IMDb-profiel
8 minute van die volledige 12 minute lang film.

The Curtain Pole is 'n Amerikaanse stilfilm uit 1909. D. W. Griffith is die regisseur.[1][2] Die hoofrolspelers is Mack Sennett en Harry Solter.

'n Afdruk van die film bestaan steeds.[3] Die film is gemaak deur die American Mutoscope and Biograph Company toe dit en baie ander vroeë filmateljees in Amerika se eerste rolprentbedryf aan die begin van die 20ste eeu in Fort Lee, New Jersey, gesetel was.[4]

Hoofrolspelers

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. The Curtain Pole
  2. David Kalat. Too Funny for Words
  3. "Progressive Silent Film List: The Curtain Pole". Silent Era. Besoek op 6 Maart 2008.
  4. Koszarski, Richard (2004), Fort Lee: The Film Town, Rome, Italy: John Libbey Publishing -CIC srl, ISBN 0-86196-653-8, https://books.google.com/books?id=5w0r8YKan04C&q=Fort+Lee:+the+film+town+Door+Richard+Koszarski

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]