Rustenburg (dubbelsinnig)
Voorkoms
Rustenburg kan verwys na:
- Rustenburg 'n dorp in Suid-Afrika,
- Rustenburg Plaaslike Munisipaliteit, 'n munisipaliteit in Suid-Afrika
- Hoër Meisieskool Rustenburg, 'n Engelsmedium-staatshoërskool vir meisies in die Kaapse voorstad Rondebosch.
- Rustenburg (Den Haag), 'n voormalige landgoed in Den Haag in Nederland op die terrein waarvan die Vredespaleis, die setel van internasionale reg, gebou is
- Rustenburg (Amersfoort), 'n woonbuurt van Amersfoort in die Nederlande
- Rustenburg (Noord Holland), 'n dorpie in die Koggenland munisipaliteit van die Nederlande
- Rustenburg (huis), 'n geskiedkundige huis in Kaapstad

