close
Gaan na inhoud

Judd

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
BERJAYA
'n Judd AV enjin uit 1989 vertoon in die Honda Collection Hall.

Judd is 'n handelsnaam vir enjins wat gebou is deur Engine Developments Ltd., 'n firma wat in 1971 deur John Judd en Jack Brabham in Rugby, Engeland, gestig is. Hulle het enjins vir Brabham se renprojek gebou, maar dit ook aan verskeie takke van motorsport verskaf.

Judd was onder andere aktief in Formule 1 en het met Honda, Yamaha en MG saamgewerk.

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Nederlandse Wikipedia vertaal.