Geelsanger
Voorkoms
| Geelsanger | |
|---|---|
| Wetenskaplike klassifikasie | |
| Domein: | |
| Koninkryk: | |
| Filum: | |
| Klas: | |
| Orde: | |
| Familie: | |
| Genus: | |
| Spesie: | I. natalensis |
| Binomiale naam | |
| Iduna natalensis Smith, 1847 | |
| Sinonieme | |
|
Chloropeta natalensis | |
Die Geelsanger (Iduna natalensis) is 'n gelokaliseerde algemene standvoël en gedeeltelike trekvoël in varingveld, biesies en struikgewas aan woudrande en langs strome. Die voël is 14 – 15 cm groot en weeg 9 - 14 gram. In Engels staan die voël bekend as die Dark-capped Yellow Warbler.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Bron
[wysig | wysig bron]- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
