close
Gaan na inhoud

Al Hilal SFC

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Al Hilal SFC
BERJAYA
Volle naam Al-Hilal Saoedi-Arabiese Sokkerklub
Stigting 1955
Tuisveld Kingdom Arena, Riaad
Kapasiteit 26 000
Voorsitter Nawaf bin Saad
Afrigter Vlag van Italië Simone Inzaghi
Liga Saudi Pro League
2025/26 2 van 18
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Tuiskleure
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Wegkleure

Al-Hilal Saudi Football Club (Arabies: نادي الهلال السعودي), eenvoudig bekend as Al-Hilal, is ’n professionele multi-sportklub gebaseer in Riaad, Saoedi-Arabië. Hul sokkerspan neem deel aan die Saudi Pro League. In Arabies beteken Al-Hilal “die Halvemaan”. Die klub is op 16 Oktober 1957 gestig en is een van drie spanne wat aan ál die seisoene van die Saoedi-Pro-liga deelgeneem het sedert die ligas gestig is in 1976.[1]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "The story of Al-Hilal Foundation". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 September 2018. Besoek op 30 Mei 2009.

Externe skakels

[wysig | wysig bron]